Marknadens största urval
Snabb leverans

Böcker utgivna av Human & Rosseau

Filter
Filter
Sortera efterSortera Populära
  • av Deon Meyer
    300,-

    ''n Moord by die Kaapse Waterfront, koelbloedig. Maar eers moet Bennie Griessel en Vaughn Cupido op Stellenbosch soek na ''n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. En al hul ondersoeke het ''n gemene deler: gierigheid.

  • - Recollections of a Childhood
    av Nataniel
    276,-

    English translation from the Afrikaans of: Kyk na my. Kaapstad: Human & Rousseau, 2019.

  • - Herinneringe aan 'n kindertyd
    av Nataniel
    276,-

    Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van 'n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, 'n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor 'n jong seun met 'n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.

  • av Ryk Hattingh
    270,-

    Huilboek¿ is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie wás die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op 'n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gesê het, "Jy is mos die een met die hart."? Huilboek is 'n kragtoer.

  • av Deon Meyer
    300,-

    Griessel en Cupido soek nie dié yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige lewe, tot hy verplig word om nog een keer te jag - op die korrupte president van sy tuisland. Kan die Valke hom betyds keer? Kan Daniel die Russiese agente ontglip wat hom probeer elimineer? En gaan Bennie als oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?

  • av Ingrid Winterbach
    286,-

  • av Deon Meyer
    250,-

  • av Etienne Leroux
    340,-

  • av Etienne Leroux
    316,-

  • av Nataniel
    276,-

  • - 'n Slaweroman
    av André P Brink
    300,-

  • av Kerneels Breytenbach
    276,-

  • - Vrou van die Richtersveld
    av Jan Huisamen
    276,-

  • av Chris Karsten
    276,-

  • av Irma Venter
    276,-

  • av Deon Meyer
    300,-

  • av Nataniel
    296,-

Gör som tusentals andra bokälskare

Prenumerera på vårt nyhetsbrev för att få fantastiska erbjudanden och inspiration för din nästa läsning.