Marknadens största urval
Snabb leverans

Böcker utgivna av Kwela

Filter
Filter
Sortera efterSortera Populära
  • - Lifting the Corporate Game
    av Mteto Nyati
    276,-

    Mteto Nyati knew as child in Mthatha, working at his mother's store, that he wanted to fix and build things. After his studies in Engineering at Natal University, he headed for Johannesburg to work at Afrox. He was the only black engineer and the advice he received was 'don't mess up'. He didn't. Today he is one of South Africa's top CEOs.

  • av Anchien Troskie
    276,-

    "e;Die rykes kyk na mekaar, die armes moet na hulleself omsien. Of alle klein dorpies dit doen, weet ek nie, maar Allesverloren doen dit beslis. Aanmekaar. En die ergste van alles is dat hulle dit nie eens meer agterkom nie. Dit word net van geslag tot geslag so aangegee. Jy raak gewoond daaraan om saam met jou kliek te swem om bo te bly. Ek dink tannie Erta het moeg geraak vir swem. En omdat sy verkies het om anders te leef, het hulle haar verwerp."e;Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Hoekom l die skr, verf en karton nog op die kombuistafel asof sy onderbreek is? Waarom het sy nie 'n briefie gelos soos sy altyd maak nie? Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as 'n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en al plan wat sy het is om Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in te roep om Erta te vind voor dit te laat is.

  • - 'n Grensroman
    av Willem Anker
    290,-

    Coenraad de Buys is die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik wereld-uit. Vanaf die Langkloof swerf die legendariese Buys deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is trekboer, grootwildjagter, Khula die Grote, Koning van die Basters, sewevoet-rampokker, veelwywer en pes van die owerheid. Oral verwek hy kinders; oral sluit rowers en weglopers by hom aan - 'n ganske Buysvolk. Hy steel vee en vroue, smokkel gewere, sweep grensboere op teen die VOC en al wat Empire is; hy tolk tussen Nederlander en Xhosa en praat deurgaans net sy eie woorde. En oral op sy drosterpad is daar die honde, altyd die honde en die af-oor gedierte wat Buys se jeukvoete op die pad gesit het. Op Buys se spoor, in sy kop, om sy kampvuur draai die kwylende bekke rond. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.

  •  
    276,-

    'They Called Me Queer' is a collection written by Africans who self-identify as lesbian, gay, bisexual, transgender, queer, intersex and asexual. South Africa has become known for its tolerance towards us, the LGBTQIA+ community. However, we live in a devastatingly segregated and unequal society, where sexual identities still heavily impacts every part of our daily lives. This collection of stories is a testimony to who we are. It is an assertion of our struggles, but also our triumphs, our joys.

Gör som tusentals andra bokälskare

Prenumerera på vårt nyhetsbrev för att få fantastiska erbjudanden och inspiration för din nästa läsning.