Marknadens största urval
Snabb leverans

HEMEL II(Afrikaans Edition)

Om HEMEL II(Afrikaans Edition)

Die stad Nuwe Jerusalem, is saamgestel met 'n onmeetbare liefde en verbasende krag van God, en is met Sy glorie gevul. In Nuwe Jerusalem is die geestelike piek waar God Homself in die Drie-eenheid gevorm het, om sodoende die menslike ontwikkeling uit te voer, en die egte troon van God. Kan jy jouself voorstel hoe manjifiek, pragtig en helder die hele plek moet wees? Dit is so 'n fantastiese en heilige plek, dat geen menslike wysheid dit moontlik kan voorstel en begryp nie!Daarom, moet jy besef dat Nuwe Jerusalem, nie aan almal wie die saligheid ontvang, toegeken word nie. Inteendeel, dit word slegs aan God se kinders, wie se harte na die ontwikkeling in die wêreld vir 'n lang tydperk, na vore as so suiwer en helder soos kristal getree het.

Visa mer
  • Språk:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9791126312498
  • Format:
  • Häftad
  • Sidor:
  • 238
  • Utgiven:
  • 10. januari 2024
  • Mått:
  • 140x13x210 mm.
  • Vikt:
  • 272 g.
Leveranstid: 2-4 veckor
Förväntad leverans: 17. december 2024

Beskrivning av HEMEL II(Afrikaans Edition)

Die stad Nuwe Jerusalem, is saamgestel met 'n onmeetbare liefde en verbasende krag van God, en is met Sy glorie gevul. In Nuwe Jerusalem is die geestelike piek waar God Homself in die Drie-eenheid gevorm het, om sodoende die menslike ontwikkeling uit te voer, en die egte troon van God. Kan jy jouself voorstel hoe manjifiek, pragtig en helder die hele plek moet wees? Dit is so 'n fantastiese en heilige plek, dat geen menslike wysheid dit moontlik kan voorstel en begryp nie!Daarom, moet jy besef dat Nuwe Jerusalem, nie aan almal wie die saligheid ontvang, toegeken word nie. Inteendeel, dit word slegs aan God se kinders, wie se harte na die ontwikkeling in die wêreld vir 'n lang tydperk, na vore as so suiwer en helder soos kristal getree het.

Användarnas betyg av HEMEL II(Afrikaans Edition)



Gör som tusentals andra bokälskare

Prenumerera på vårt nyhetsbrev för att få fantastiska erbjudanden och inspiration för din nästa läsning.